Voorbeelde van
paniekboodskappe omtrent snaakse merke:
From: Hannes van Rensburg
To: Madeleine Coetzee
Sent: Thu Nov 19 14:00:58 SAST 2009
Subject: FW: Markings on sidewalks
Frans,
Ons kan enigiets in hierdie ding lees. Die moontlikheid bestaan dat die merke aangebring word om
die huise te merk. Ek voel ons moet dadelik voorkomend optree en hierdie E-mail
deurgee aan soveel moontlik persone om kennis te neem. Ek voel ook dat die
mense dit dadelik moet verwyder met 'n verf verwyderaar.
Ek wil ook h? dat die mense alle nuwe merke aan my rapporteer sodat ek kan seker
maak dat die plaaslike Polisie kennis neem van dit en voorkomende patrollies
kan ry.
Ek stuur ook solank die E-mail aan van die Sekuriteitsforum asook GPF lede om
ook verder te versprei na ander Sekuriteits firmas en die gemeenskappe.
Groete
NEELS KLEYNHANS
SENIOR SUPERINTENDENT
LYTTELTON SAPS : HEAD VISIBLE POLICING
Private Bag X1019
LYTTELTON
0140
Tel : 012 644 8645
Fax : 012 644 8642
Cell : 082 491 8442
E-mail (internal) : GP:Lyttelton Vispol Head
E-mail (external) : kleynhanscw@saps.org.za
Hi Supt.
Weet julle iets hiervan??
Mooi
dag
FRANS ESTERHUYSE
HEAD?OF OPERATIONS
POLICE FORUM: PIERRE VAN RYNEVELD
?
Facsimile:???+27
86 616 4531
Cellular:????? +27 82 652 9120
E-Mail:??????? ops@pvr.org.za
Web:???????????www.pvr.org.za
Frans,
Jou opinie?
Groete,
Herman
Hi guys,
we received information with regards to a spray paint marking on the sidewalks
in our suburb. The mark resembles a small red christmas stocking (probably indicating christmas
shopping ?).
I've done a quick patrol through the neighbourhood and found 6 marks, but there
may be more. One of the houses (21 Windswawel Str), with such a mark was burgled on 6/11/09.
I have also spoken to a resident in Volstruis street whom says the mark has been
there over a month.
Please, if you see any of these marks, alert myself/ Jaco/ Louise or Hennie. AND
try to inform the owner of the property bearing the mark as well.
Houses that I've found with the mark :
Sekretarisvoel 105 (mark has been scratched off) Windswawel 21 Piet my vrou 34
/ 38 (on the border of the two properties) Bossperwer 627 Kalkoen 45 Volstruis
548
Strange thing I've noticed is that the marks are sometimes right underneath a
lamppost and sometimes not. Makes me think that they might be planning both
night and daytime attacks.
Please see attachments for the mark.
regards,
Francois Jonker
______________________________

Miskien kan ek in hierdie
saak help.
My
naam is Lukas Swart en ek het binne die beskerming van die weermag, vir
ongeveer vyftien jaar empiriese navorsing oor die gebruik van Afrika tekens vir
die doel van misdaad ondersoek. Ek was later uit die weermag om steeds met die
navorsing voort te gaan. Vandag is ek reeds ongeveer twee en twintig jaar besig
en ek is steeds nie klaar nie. Voor ek vertel hoe en wat tekens is, is dit
belangrik om te weet dat hierdie verf merke wat julle as tekens sien, vir my
baie verdag is en volgens alle standaarde glad nie deel van Afrika tekens is nie.
Om die waarheid te sę vermoed ek dat die oorsprong van hierdie tekens weer die
een of ander sekuriteitsmaatskappy is wat op hierdie manier paniek in
gemeenskappe skep, sodat hulle ledetalle en gevolglik inkomstes kan vergroot.
Hierdie
optrede van sekuriteitsmaatskappye het na 2001 gebeur nadat een van die grotes in
sekuriteit van sy werknemers na Pretoria-Oos kommando se kursus, rakende die
onderwerp gestuur het. Ek was nie eers klaar om die kleure te verduidelik nie,
toe het hulle reeds genoeg gehoor en was hulle toe al weer terug na hulle
kantore. Kort daarna het ons die eerste sogenaamde tekens gesien wat nie deur
kriminele gebou was nie. Die boodskap was daardie jare deur die sekuriteitsmaatskappy
self, versprei met die doel om paniek te skep.
Hierdie
manier van paniek saai, was vir baie jare baie suksesvol deur dieselfde
sekuriteitsmaatskappy versprei.
Twee
jaar gelede het hierdie jaarlikse paniek aksies deur sekuriteitsmaatskappye 'n
nuwe wending aangeneem toe 'n polisieman van Trichard weer so boodskap versprei
het. Hierdie keer het die sekuriteitsmaatskappye slimmer geword omdat hulle
polisiemanne misbruik het om hulle paniek projekte te bevorder. Wanneer ‘n
polisieman so boodskap versprei, het dit nie net geloofwaardigheid omdat die
boodskap van die polisie kom nie. Hierdie boodskappe doen ook ‘n geweldige
onreg aan die polisie omdat die leuens wat dit is, uit die aard van die saak
die hele polisiemag se naam inkrimineer.
Die
verf merke wat julle op die sypaadjies sien, is verseker nie Afrika tekens nie.
WAT
IS AFRIKA TEKENS ?
Enige
mens tydens sy ontwikkeling, ontwikkel met tyd 'n alternatiewe vorm van
kommunikasie. Ons wat wit is het geleer om te skryf, soos wat ek nou doen.
Swartmense het ook geleer om te skryf, maar met klippe stokke takke en blare.
Die behoefte by hulle het ontstaan om sosiale en jaggeleenthede te bespreek. Na
1835 is die jag kennis verbreed deur die boere se vee in te sluit. Na 1927 was
die jagveld deur die kommuniste verder verbreed sodat dit ons en ons toerusting
ook kon insluit. Hierdie unieke stelsel is deur die kommuniste aangeneem sodat
dit węreld wyd in hulle aanslae teen sogenaamde regeems ingespan is.
Vandag
kry ons ten spyte van selfone en selfoon-torings wat orals is, steeds tekens.
Nie net op plase nie maar ook in die stede en dorpe waar dit vandag steeds
gebruik word. In Afrika sal hierdie stelsel nooit uitsterf nie. Daar is twee
redes hiervoor. In die eerste plek is dit die beste metode om sekerheid te behou.
In die tweede plek word muti’s wat amper onlosmaaklik deel van Afrika is, as 'n
vorm van sekuriteit gebruik waardeur die demone misdadigers waarsku wanneer
hulle planne gekompromitteer word.
HOE
LYK AFRIKA TEKENS ?
Ons
is baie gelukkig. Ons het net 26 letters in ons alfabet en ons kan daarmee ons
hele hart uitpraat. Swartmense behoort aan 'n groepskultuur waar die individu
geen waarde het nie. Wanneer 'n mens na hulle kommunikasie metodes kyk kom
hierdie aspek van hulle kultuur, baie sterk na vore. Hulle kan byvoorbeeld
iemand presies beskryf sonder dat hulle sy naam kan skryf. Om die waarheid te sę
kan hulle nie iemand se naam skryf nie.
Tekens
is begrippe. Letters is klanke maar tekens is begrippe.
Afrika
tekens bestaan uit vorms, kleure, voorwerpe en syfers. Daar is tussen 75
tot 'n 100 vorms waarvan elke vorm 'n begrip is. Hulle kan hulle presies in
hierdie vorms uitdruk.
Afrika
tekens bestaan ook uit kleure. Elke kleur is 'n begrip. Met 'n kombinasie van
kleure kan hulle hulleself 100% uitdruk.
Afrika
tekens bestaan ook uit voorwerpe. Voorwerpe soos boombas van verskillende bome
het verskillende betekenisse. Dooie reptiele het verskillende betekenisse.
Voorwerpe se betekenisse is gewoonlik ondersteunend tot vorme en kleure.
Die
laaste is syfers. Syfers was later deur die kommuniste in gebring om misdaad
tekens te ondersteun. 'n 7 beteken gewoonlik 'n mes. 4 Het iets met 'n plek te
doen 5 het met sekuriteit te doen. dan is daar kombinasies van syfers waarvan
elke kombinasie elkeen sy eie betekenis het.
Die
verstommendste van hierdie tekens is dat dit in spesifieke afstande aan mekaar
verbind word. Vir voertuie is die tekens in veelvoude van 100 meters aan mekaar
verbind. Na aan die teiken is die tekens in treelengtes van presiese lengtes
aanmekaar verbind.
Die
interessantste van hierdie tekens is dat ‘n Cokeblikkie voor jou erf in die
straat, moontlik deel van die een of ander reeks kan wees wat verduidelik hoe
laat ‘n sjebeen wat tot drie kilometer van jou huis is, dagga beskikbaar het.
TEKENS
EN SOSIAAL:
Die
meeste tekens wat jy sal sien, sal gewoonlik met die een of ander sosiale aktiwiteite
te doen hę. Dit vertel wanneer bediendes van diens kom. Watter huise kos
aan bedelaars gee, Waar troues, begrafnisse en partytjies plaasvind. Dit kan
jou wys wanneer daar politieke verdeeldheid is en dit kan ook wys waar
politieke vergaderings plaasvind.
TEKENS
EN MISDAAD:
Hierdie
tekens kan jou wys waar dwelms en prostitute is, watter sjebeens dwelms
verkoop. Dit kan die beplanning van beplande rooftogte, huis-rowe, huisbrake,
verkragtings tot die fynste detail bespreek. Dit kan jou wys waar
wapenopslagplekke is. Waar insurgensieroetes is. Waar moorde beplan word. Waar
diefstal van diesel, vee, batterye of grondstawwe plaasvind. Misdaadtekens is
presies en kan selfs die dag datum en tyd tot en met die naaste 2 minute
bepaal.
DIE
MISDAADSTELSEL:
Die
mandaatstelsel is 'n stelsel wat deur die kommuniste gestig is. Die
misdaadstelsel is onafhanklik van politieke bewegings en is self onderhoudend.
Dit bestaan basies uit twee vlakke en is 'n integrale deel van die
kommunistiese revolusie. Vandag het die rewolusie 'n ander naam naamlik
"The war of the classes" en die taktiek van die stelsel het steeds
nie verander nie. The war of the classes is vandag teen die klasseverskille wat
soortgelyk aan apartheid, steeds oor die eeue węreldwyd bestaan. Daar kan meer
van hulle drome op die webblad. www.zabalaza.net gelees word.
Misdadigers
kry vandag nog 'n ses maande opleiding waarna hulle vir twee jaar in die
misdaadomgewing artikel tot hulle as volwaardige misdadigers verklaar word. Na
hulle met die misdaadopleiding klaar is, sal hulle volgens hulle kwaliteite in
verskillende misdaad- sindikate opgeneem word. Van die misdadigers wat
misdaadgeleenthede kan identifiseer, word die Khid genoem. In die weermag het ons
hulle die werwingsoffisiere genoem. Hierdie werwingsoffisiere sal by Sjebeens,
howe, CCMA en ander plekke rond hang, opsoek na iemand wat die een of ander
probleem het. Veronderstel “Sanna” wat by die Brink’s werk, het skuld by die OK
en die OK dreig haar om haar sitkamerstel wat sy gekoop het te kom terugvat,
indien sy nie die paaiement betaal nie, sal die Khid, vir haar vertel dat hy
haar kan help. .
Hy
sal uitvind waar sy werk. Of sy die sleutels van die huis het, of sy die kode
van die hek ken. Hoeveel voertuie die eienaar het. Watter tipe voertuie die
eienaar het en watter modelle die voertuie is. Of daar 'n kluis in die huis is
en hy wil ook weet wat n die kluis gehou word. Of daar kontak tussen die bure
is en of daar 'n buurtwag is. Die lys van vra wat hierdie Khid vir die bediende
sal vra, beloop meer as 36 verskillende vrae.
Daarna
sal hy die voorstel van 'n besigheidsgeleentheid aan die Stakosh, ook bekend as
die Mission Corb, voorstel. Die Mission Corb sal is soort van 'n
area bestuurder en verskeie woonbuurtes kan onder hom sorteer. In die Kaapse
bendes sal hy as 'n generaal bekend staan. Al die misdaadsindikate in sy
verantwoordelikheidsgebied sal onder hom sorteer. Van alles wat gesteel word,
sal in gelyke dele tussen hom, die verkenning span, die klaer en die hitsquad verdeel word.
Die
Stakosh, sal dan 'n persentasie van wat hy uit die misdaad ontvang, ook aan die
kommissar oor betaal. Die kommissar is amper soos 'n provinsiale bestuurder.
Maar in dig bevolkte plekke soos Gauteng, sal daar meer as een kommissar wees.
Onder elke kommissar is daar 'n paar Mission Corbs wat aan hom rapporteer.
Wanneer die Mission Corb van sy misdadigers geld ontvang, sal hy ook 'n
persentasie aan die Nkloko oorbetaal. Die Nkloko is die kop van die misdaad
stelsel. Namibie en Zimbabwe het elkeen een Nkloko. In Suid-Afrika is daar 'n
groot komitee van Nklokos. Tussen Rivonia en Lenasia sal daar byvoorbeeld twee
Nklokos wees.
Die
Nkloko kry van alle misdade wat plaasvind, 'n gedeelte van die buit wat in die
vorm van geld gebaal word. Soms in al die kaste van die huis waar hulle woon,
in bale tot teen die dak. Dit is uit hierdie geld wat mense vir die volgende
vase gewerf word, naamlik die guerrilla fase wat ook as die vryheidsvegters
bekend staan.
DIE
MISDAADSTELSEL:
Hierdie
stelsel is veronderstel om na die oorname te verdwyn. Ongelukkig gebeur dit nie
so nie. Ons het ons eerste suksesvolle revolusie gedurende 1994 gesien tot
stand kom. Maar dit was nie klaar nie. Hierdie oorname het te vroeg in die
sin dat die misdadigers nog nie kans gekry het om as vryheidsvegters, hulle
volle potensiaal te ontwikkel nie. Die geld vir hierdie ontwikkeling is steeds
beskikbaar en die opvolg opleidings het steeds voortgegaan. Vandag is hierdie
vryheidsvegters soos in die res van Afrika waar die regerings deurmiddel van 'n
revolusie tot stand gekom het, as rebelle bekend.
Dit
is wanneer jy sien dat 'n inkopiesentrum deur 30 of meer misdadigers met
millitere presissie beroof is. Omdat hierdie stelsel die korruptering van die
Afrika UBUNTU verteenwoordig, is die korrupte ubuntu vandag so deel van Afrika,
dat dit onuitwisbaar is. Omdat die misdaadstelsel onafhanklik is en ook
selfonderhoudend is, kan dit deur geen Revolusionęre regering wat in Afrika tot
stand gekom het, tot niet gemaak word nie. Dit sluit ongelukkig die ANC in. Die
staatsdiens is vandag so deur hierdie kriminele besmet, dat politici wat die
stelsel bedreig, hulle eie lewens en die van hulle gesinne op die spel plaas.
DIE
FEITE:
Hierdie
misdaad probleem van Suid-Afrika verskil in geen opsig van die misdaad wat
steeds in ander Afrika lande plaasvind nie. Die regering en die staat is soveel
geďnfiltreer dat hulle dit nie kan stop nie. Die feit is. Hierdie stelsels
bestaan wel. Die regering kan hulle nie regtig stop nie en hulle maak steeds
van hierdie tekens gebruik.
DIE
OPLOSSING:
Ons
lei mense in hierdie kommunikasie kuns op wat ons ook op 'n permanente basis in
gemeenskappe ontplooi. Ons geskiedenis het bewys dat ons geweldsmisdade oor
lang tydperke totaal kan stop. Ons kan dit so suksesvol stop dat ons selfs eiendomspryse
positief kan beďnvloed.
Die
organisasie waaronder ons hierdie permanente personeel en agente in die gebied
ontplooi, staan as Swartberg intelligence support services bekend. Ons maak van
eksterne agente en informante gebruik om misdaadinligting tot ‘n nuwe vlak te
neem. Ons kan misdaadbegeertes suksesvol bepaal en ook voorkom sonder dat ons
nodig het om enige mense te arresteer wat uiteindelik net ons tyd in howe sal
vermors.
Ons
was direk daarby betrokke dat LousTrichard vandag nie meer as klein Bagdad
bekend staan nie. Ons het Geweldsmisdaad is Erasmia buite Pretoria met meer as
98% vir 'n tydperk van meer as agt jaar afgebring. Vir 'n tydperk, tot ons gesop
is, kon ons Magaliesburg se geweldsmisdaad vir 'n tydperk van meer as ses jaar,
100% afbring. Ons aksies sal van die 6de Januarie 2010 uit Magaliesburg
onttrek, sodat ons die langdurige impak van ons aksies ook kan meet.
Op
die oomblik is ons besig om in die Oostelike buitewyke van Pretoria betrokke te
raak en beplan ons om die Aanvalle in die Ooste wat ook van Kameeldrif tot by
Bapsfontein, in die kiem te smoor.
Senior
Sup Kleinhans. Vra vir Direkteur Mac en vir Senior Sup van Niekerk van Gauteng,
hoe lank die geweldsmisdade in Kameeldrif gestop het na ons vir 'n paar dae in Kameeldrif
betrokke geraak het. Ons was op versoek van die Gauteng se kantoor vir
misdaadvoorkoming gedurende Oktober 2008 in Kameeldrif betrokke. As hulle enige
murg in hulle het, sal hulle jou vertel dat ons met 'n paar dae se
teenwoordigheid, op hulle versoek, misdade vir 'n tydperk van drie maande
gestop het.
Daar
was spesifieke faktore wat meegewerk het waarom ons werk so vinnig resultate
kon wys. Ongelukkig het die metodes wat ons daar gebruik het, veroorsaak dat
daar meer as een sluipmoord aanval op ons lede was, wat daar in Kameeldrif betrokke
was.
GEVOLGTREKKING:
Nie
alles wat jy sien is Afrika tekens nie. Nie alle Afrika tekens wat jy sien,
voorspel misdade nie. Daar is 'n organisasie en 'n maatskappy wat hierin
spesialiseer en het reeds bewys dat hulle misdaadvoorkomings tegnieke węreldwyd,
enig in sy soort is.
Swartberg ISS is
jou antwoord teen geweldsmisdaad. Met gespesialiseerde personeel, bring hulle
misdaad so suksesvol af, dat eiendomspryse in die gebiede weer begin styg.
Swartberg ISS
oudit jou gemeenskap as ook die sekuriteitsmaatskappye wat binne die gemeenskap
werk. Sekuriteitsmaatskappye wat daarop uit is om die gemeenskappe uit te byt,
word in die lig gebring en kry volgens Swartberg ISS ‘n onafhanklike gradering
waaraan hierdie maatskappye se effektiwiteit teen misdade gegradeer word.
Swartberg ISS
mors nie sy tyd in howe nie. Hulle werk agter die skerms en waar hulle werk
begin misdaad sonder dat jy iets sien gebeur, wegraak. Uiteindelik gebeur daar
nie meer iets nie. Baie mense kla dan by ons omdat daar niks gebeur nie. Maar
dit is juis daardie niks wat jy nodig om jou gemeenskap te stabiliseer sodat
jou eiendomsbeleggings, positief kan
word.
Swartberg ISS
bedryf misdaadinligting wat ‘n baie duur besigheid is. Vir elke span wat gedurende
2010 in die veld geplaas sal word, kos dit die gemeenskap R191 000.00 Rand per
maand. Vir elke span wat ontplooi word, is daar twee mense wat jy in die
gemeenskap sal sien. Vir elke twee mense en ‘n voertuig wat gesien word is daar
twee voertuie en ses mense wat nie gesien word nie.
Om so span te
ontplooi is dus ‘n baie duur besigheid en totale gemeenskap betrokkenheid is
nodig. Sommige gemeenskappe is minder bevolk en ander is weer digter bevolk.
Deur middel van kruis subsidiëring word daar beplan om uiteindelik aan al die
gemeenskappe dieselfde voordele ten opsigte van misdaad voorkoming te bied.
Die bedrag wat
dit vir jou in jou gemeenskap sal beteken wanneer jy ‘n Swartberg ISS span in
jou gebied soek, sal dit R200.00 per maand per gesin of perseel kos.
Dink daaroor. Is
dit beter om jou elke dat dood te bekommer of jy hierdie vakansie kan waag om
weg te gaan? Kies Swartberg ISS vir jou gemeenskap en werk misdaad uit jou
gebied uit.
VERWYSINGS:
Plekke waar
verskillende stelsels wat Swartberg gebruik reeds afsonderlik getoets was.
Erasmia.
Hartbeesfontein
in Wes Transvaal.
Magaliesburg
Hobhouse
Louis Trichard
Swartberg
ISS se misdaadvoorkomings tegnieke kan ook in jou woonbuurt vir jou gesin vrede
bring.


